|

U word
hartlik uitgenooi om u besigheid se
jaarlikse afsluiting in die
teenwoordigheid van DIE KLIPWERF
ORKES te kom geniet. Dit beloof die
heerlikste lang arm musiek te wees,
en glad nie Boere Musiek
alleen soos in die verlede nie.
Tafel besprekings kan gedoen word en
u is welkom om iemand af te vaardig
om self die tafel vir die aand te
versier.

KOM GENIET ‘N HEERLIKE AAND SAAM MET
DIE KLIPWERF ORKES.
RUSTENBURG SKOU GRONDE – BEHRENS
SAAL
21 NOVEMBER 2009 – 19:00
POTJIEKOS ETE IS INGESLUIT BY DIE
KAARTJIE.
BRING JOU EIE COOLBOX, ALHOEWEL DAAR
‘N KONTANTKROEG IS MET SAKPASPRYSE.
VIR TAFEL BESPREKINGS:
SIAS – 082 826 8434 /
NATASHA – 082 844 3492
 |